Douglas Wilmer

Douglas Wilmer
Geboorte (1920-01-08)8 Januarie 1920
Sterfte 31 Maart 2016 (op 96)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1945–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Douglas Wilmer (8 Januarie 1920 – 31 Maart 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente El Cid (1961), Jason and the Argonauts (1963), The Golden Voyage of Sinbad (1973), en Octopussy (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy